Chinese Braai

Met vergunning www.funkymunky.co.za

4 kg repies vleis (vark/bees/hoender)
4 kg ‘Stir Fry’ gevriesde groente
4 bottels ‘Sweet & sour’ sous en 1 bottel sojasous
sout en peper
5 koppies rys

Maak rys gaar in pot en roerbraai repies vleis en groente in skottelskaar. Bedien op rys en laat elkeen sous oorgooi volgens smaak. Hierdie resep is vir omtrent 15 tot 20 mense.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 2,866 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *