GEKRUMMELDE SAMPIOENE

Baie dankie vir jou resep Sarie du Randt

Uieringe Beslag

1/2 k meel
1/2 t bakpoeier
1 t aromat
1/2 k water
1 eier
1 t suurlemoenpeper
Olie om in te bak
Meng alles saam doop uieringe in beslag en bak.
Gebruik dieselfde beslag as uieringe en doop in fyngedrukte post toasties.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 1,045 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *