Hoofstuk 6 (Bredies) ~ Aartappelbredie

Sny vleis in mooi klein stukkies, was dit af en sit in ‘n kastrol saam met die gesnyde uie. Laat dit smoor tot dit mooi geel bruin is. Roer nou ‘n huisie knoffel, ‘n rooi rissie, sout en peper daarby. As die vleis sag word, word die geskilde aartappels en ‘n bietjie water of vleissous bygevoeg.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 144 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *