Hoofstuk 6 (Bredies) ~ Gevulde Komkommers

Maak 3lb. (1.5 kg) aan soos vir fikadelle. Neem nou komkommers, haal die pitte uit, skil af en stop dit met frikadellevleis. Sny nou 8-10 groot uie en smoor dit met ‘n groot klont botter, ‘n bossie sarè (?), ‘n paar lemoenblare en ‘n groot lepel kerriepoeier.Voeg dan die komkommers met ‘n beker water en 100 fyngestampte amandels daarby en laat dit ‘n uur lank stadig kook. DIe amandels hoef noodwendig nie bygevoeg word nie.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 73 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *