Hoofstuk 6 (Bredies) ~ Koolbredie met Uie, No 1

Neem vleis of spek, was dit en sny dit in mooi stukkies. Smoor dit in ‘n pot met ‘n bord vol gesnyde uie tot dit mooi geelbruin is. Sny die kool solank die uie en vleis smoor, was dit af en gooi dit oor die vleis. Roer dit goed om. sny ‘n stukkie rooirissie daarin, voeg sout, peper en ‘n paar aartappels daarby en kook dit alles gaar. Dit moet kort-kort gedurende die koopproses geroer word.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 371 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *