Hoofstuk 6 (Bredies) ~ Koolbredie sonder uie, N0 2

Smoor die vleis saam met spek of vet tot dit mooi bruin is. Roer dan die kool, sout, peper, rissie, ‘n huisie knoffel en ‘n geskilde patat in klein stukkies gesny, of aartappels, daarby. Laat dit stowe. 

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 178 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *