Jes. 38 v9

Woensdag 3 September 2014 Tema: Benoudheid 3
****My eie woorde
****Hiskia het die dood letterlik in die oë gestaar toe skryf hy hoe
benoud hy gevoel het, maar hy steek sy hand na God uit en sy lewe
is gespaar. Wat het die verskil gemaak … hy het aan God
vasgehou. Hy eindig met kosbare woorde waar hy sê: “ U is my
Borg” Wanneer ek en jy aan Hom vashou en by Hom skuil is Hy ons
borg. Ons hoef nie mense en situasies te vrees nie, want Hy is aan
my kant en dis wat tel.
Jes. 38 v9  Geskrif van Hiskía, die koning van Juda, toe hy siek
was en van sy siekte gesond geword het.
Jes. 38:14  Soos ‘n swaweltjie of kraanvoël, so het ek gepiep; ek
het gekir soos ‘n duif; my oë het dof gekyk na bo: HERE, ek is
benoud, wees U my Borg!
Psalms 9V9  (9:10) So is die HERE dan ‘n rotsvesting vir die
verdrukte, ‘n rotsvesting in tye van benoudheid.
10  (9:11) En hulle wat U Naam ken, sal op U vertrou, omdat U die
wat U soek, nie verlaat nie, o HERE!
11   (9:12) Psalmsing tot eer van die HERE wat op Sion woon;
verkondig onder die volke Sy dade.
GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas
dit onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 3 September 2014
Veels geluk met jou verjaarsdag! Mag dit ‘’n wonderlike dag vol
genade wees
Caro Barnard  3 Sept.
Howard Jahs- 3 Sept.
Elana Schmidt 3 Sept
Jy kan ook jou verjaardag datum stuur maar
hierdie is nie ‘n verjaarsdag diens nie, dis vir persone op die poslys.
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:


Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadresmet “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Fax2email 086-593-4848
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.


DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKSontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
gebruik net die epos adres:
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.


Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 71 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *