Jes. 55:6

Maandag 29 September 2014 Tema: Onvoorwaardelike geloof 1
****My eie woorde
**** So dikwels soek ons antwoorde op soveel vrae in ons lewens .
Vandag se gedeelte sê ons antwoorde lê juis deur te glo wat in die
woord van God staan, deur Hom aan te roep in ons nood en Hy sal
ons red.
Jes. 55:6  Soek die HERE terwyl Hy nog te vinde is; roep Hom aan
terwyl Hy naby is.
Rom 12:13 
13  Want: Elkeen wat die Naam van die Here aanroep, sal gered
word.14 Hoe kan hulle Hom dan aanroep in wie hulle nie geglo het nie?
En hoe kan hulle in Hom glo van wie hulle nie gehoor het nie? En
hoe kan hulle hoor sonder een wat preek?
15  En hoe kan hulle preek as hulle nie gestuur word nie? Soos
geskrywe is: Hoe lieflik is die voete van die wat die evangelie van
vrede verkondig, van die wat die evangelie van die goeie verkondig!
16  Maar hulle was nie almal gehoorsaam aan die evangelie nie;
want Jesaja het gesê: Here, wie het ons prediking geglo?
17  Die geloof is dus uit die gehoor, en die gehoor is deur die woord
van God.
Mat 19:26  Maar Jesus het hulle aangekyk en vir hulle gesê: By
mense is dit onmoontlik, maar by God is alle dinge moontlik.
GETUIENISSE en TERUGVOER
**** Ons het wonderlike reën gehad en vanmôre wil ek net sê:
“ Baie dankie Onse Drie-enige God -Vader Seun en Heilige Gees vir U genade“
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas
dit onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 29 September 2014
Veels geluk met jou verjaarsdag! Mag dit ’n onvergeetlike heerlike dag vol
genade liefde en vrede wees
Louise Herbst 29 Sept
Pieter Botes 29 Sept
Annamarie Jansen 29 Sept
Henna Appel 29 Sept.
Karen Smith 29 Sept
Jy kan ook jou verjaardag datum stuur maar
hierdie is nie ‘n verjaarsdag diens nie, dis vir persone op die poslys.
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:


Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadresmet “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Fax2email 086-593-4848
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.


DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKSontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
gebruik net die epos adres:
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.


Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 113 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *