Klg 3:57

Donderdag 18 September 2014 Tema: Roep die HERE aan 4
****My eie woorde
**** Die HERE is so getrou . Wanneer ek en jy na Hom uitroep hoor
en verhoor Hy. Tog sê Sy Woord dat daar ‘’n tyd sal kom wanneer
Hy nie na mense sal luister nie juis omdat hulle verkeerde dinge
doen. Wanneer jy dan lees in Esegiël weet jy dat die HERE ernstig
hier praat van Sy optrede wanneer mense aangaan om Hom te tart
met sonde. Dink ek en jy alles wat aangaan is toevalligheid –
Swaard is oorlog Pessiektes is Ebola en VIGS  en hoeveel ander
siektes. Hongersnood weens droogte en oorlog. So lees vandag se
tekse en WEET God is in beheer en Hy is moeg vir die mens se
gruwels terwyl Hy die Hemel leeggemaak het om ons te red. Is jy
gereed ?
Klg 3:57  U kom nader die dag as ek U aanroep, U sê: Wees nie
bevrees nie!
Miga 3:4  Dan sal hulle die HERE aanroep, en Hy sal hulle nie
antwoord nie; maar Hy sal sy aangesig in dié tyd vir hulle verberg,
omdat hulle verkeerde dinge gedoen het.
Eseg. 6:12  Hy wat ver is, sal deur die pes sterwe; en hy wat naby
is, sal deur die swaard val; en hy wat oorgebly het en gespaar is,
sal deur die hongersnood sterwe. So sal Ek dan my grimmigheid
teen hulle laat uitwoed.
Eseg.12:16  maar Ek sal van hulle ‘n klein klompie laat oorbly van
die swaard, die hongersnood en die pes, sodat hulle al húlle gruwels
kan vertel onder die nasies waar hulle kom; en dié sal weet
dat Ek die HERE is.
GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas
dit onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 18 September 2014
Veels geluk met jou verjaarsdag! Mag dit ‘’n wonderlike dag vol
genade en liefde wees
Pauline Dietrich 18 Sept.
Jy kan ook jou verjaardag datum stuur maar
hierdie is nie ‘n verjaarsdag diens nie, dis vir persone op die poslys.
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:


Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadresmet “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Fax2email 086-593-4848
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.


DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKSontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
gebruik net die epos adres:
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.


Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 70 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *