Lukas 13:6

Woensdag 10 September 2014 Tema: Dra Vrugte 3
****My eie woorde
****In die onderstaande gelykenis kom soek die Tuinier vrugte.
 Wanneer mens ‘n goeie vrugteboom het, SOEK mens nie vrugte
nie, jy sien dit sommer van ver af. Tog in die verhaal kom die tuinier
nader en HY soek ….miskien is daar iewers ‘n vruggie ….
Inteendeel Hy soek elke jaar vir drie jaar lank…. Wat ‘n genadige
God is dit nie wat ons dien nie. Hierdie gelykenis het natuurlik ook
‘’n groter en dieper betekenis omdat die HERE met die volk Israel
gepraat het en Hy het vir 3 en ’n half  jaar gepreek toe kruisig hulle
Hom. Hoeveel jaar preek Hy deur Sy Heilige Gees al met jou en
met my ?
Lukas 13:6  En Hy het hierdie gelykenis uitgespreek: ‘n Man het ‘n
vyeboom gehad wat in sy wingerd geplant was, en hy het gekom en
vrugte daaraan gesoek en niks gekry nie.
V7  Toe sê hy vir die tuinier: Kyk, drie jaar kom ek om vrugte aan
hierdie vyeboom te soek en ek kry niks nie; kap hom uit.
Waarvoor maak hy die grond nog onvrugbaar?
1 Timoteus 1:15  Dit is ‘n betroubare woord en werd om ten volle
aangeneem te word, dat Christus Jesus in die wêreld gekom het
om sondaars te red, van wie ek die vernaamste is.
GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas
dit onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 10 September 2014
Veels geluk met jou verjaarsdag! Mag dit ‘’n wonderlike dag vol
genade en bederfies wees
Adriano 10 Sept.
Ina v.d. Vyfer 10 Sept.
Lazya Erasmus 10 Sept.
Jy kan ook jou verjaardag datum stuur maar
hierdie is nie ‘n verjaarsdag diens nie, dis vir persone op die poslys.
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:


Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadresmet “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Fax2email 086-593-4848
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.


DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKSontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
gebruik net die epos adres:
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.


Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 117 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *