Lukas 9V59

LW! Dis n vakansiedag in SA more dus
sal daar eers weer Donderdag n dagstukkie wees.
Dinsdag 23 September 2014 Tema: Volg Hom 2
****My eie Woorde
**** Gister se gedeelte gaan oor Jesus se uitnodiging  maar
vanoggend se gedeelte gaan oor ons optrede. Onthou die HERE
vra alles maar dan seën Hy dit en gee in oorvloed terug. Wanneer
meeste antwoord is dit met twee dinge … uitstel  of ‘’n goeie
verskoning. Onthou Jesus kyk in my en jou hart  en Hy ken die
bedoeling daarvan, net soos Hy geweet het die twee persone in
vandag se gedeelte gebruik verskonings om uit te stel…. Sê my
hoe lank vra die Here al vir jou en vir my om ALLES te los en Hom
te volg….. wat is my en jou verskoning waarom ons  nie blindelings
vol vertroue Hom kan volg nie. Lot se vrou het gegaan maar haar
hart was nog in Sodom en dit het haar haar lewe gekos. Dalk het
dit tyd geword dat ek en jy soos Abraham antwoord …
Lukas9V59 
En Hy sê aan ‘n ander een: Volg My. Maar hy antwoord: Here, laat
my toe om eers my vader te gaan begrawe.
60  En Jesus sê vir hom: Laat die dooies hul eie dooies begrawe;
maar gaan jy en verkondig die koninkryk van God.
61  En ‘n ander een het ook gesê: Here, ek sal U volg, maar laat
my eers toe om afskeid te neem van die wat in my huis is.
62  En Jesus antwoord hom: Niemand wat sy hand aan die ploeg
slaan en agtertoe kyk, is geskik vir die koninkryk van God nie.
Lukas 17:32  Dink aan die vrou van Lot!
Gen.22:11  Maar die Engel van die HERE het na hom van die hemel af
geroep en gesê: Abraham, Abraham! En hy antwoord: Hier is ek!
GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas
dit onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 23 & 24 September 2014
Veels geluk met jou verjaarsdag! Mag dit ‘’n wonderlike dag vol
genade wees
Martie Steyn 23 Sept.
Madeleine Pieterse 23 Sept.
Nicola Kroucamp 24 Sept.
Karen v Zyl 24 Sept.
Flippie Harmse 24 Sept
GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas
dit onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 22 September 2014
Veels geluk met jou verjaarsdag! Mag dit ‘’n wonderlike dag vol
genade wees
Marietta Botha 22 Sept.
Riana du Preez 22 Sept.
Eddie Dodds 22 Sept
Marisa du Plessis 22 Sept
Carlos Dorian Rooinasie 22 Sept. {Namibia}
Jy kan ook jou verjaardag datum stuur maar
hierdie is nie ‘n verjaarsdag diens nie, dis vir persone op die poslys.
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:


Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadresmet “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Fax2email 086-593-4848
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.


DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKSontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
gebruik net die epos adres:
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.


Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 52 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *