Matt 3V8-10

Ek pos vanmore weer 4 pakkies CD’s (12CD’s)
Daar is poskantoor stakings so laat weet my sodra jy dit ontvang het
Maandag 8 September 2014 Tema: Dra vrugte 1
****My eie woorde
****Wanneer ons die Here dien moet ons vrugte dra,. Ons kan ons
nie beroem op enige iets of iemand nie. Die Fariseërs het hulle
beroem op hulle herkoms, waarop beroem ek en jy ons, my kerk,
my geloof my predikant? Die Here sê dit beteken niks, Hy soek
vrugte, maar nie sommer enige vrugte nie. Hy soek vrugte wat by
bekering pas. Weet julle God se genade word weereens in vers 10
weerspieël. Hy sê as iemand geen goeie vrugte dra nie, Hy sê nie 
NET goeie vrugte nie, omdat Hy weet en verstaan dat ons mense is
wat nog op ‘n sondige aarde woon. Jy sien as ‘n boom slegte vrugte
dra, en goeie  vrugte kan dit skoongemaak word sodat die goeie
vrugte nog groter en beter word.
Matt 3V8-10
8  Dra dan vrugte wat by die bekering pas.
9  En moenie dink om by julleself te sê: ons het Abraham as vader
nie; want ek sê vir julle dat God mag het om uit hierdie klippe
kinders vir Abraham op te wek.
10  Maar die byl lê ook al teen die wortel van die bome. Elke boom
wat geen goeie vrugte dra nie, word uitgekap en in die vuur gegooi.
Psalms 119:170  Laat my smeking voor u aangesig kom; red my
volgens u belofte.
Psalms 120:2  o HERE, red my siel van die valse lippe, van die
bedrieglike tong!
GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas
dit onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 8 September 2014
Veels geluk met jou verjaarsdag! Mag dit ‘’n wonderlike dag vol
genade wees
Ria Burger 8 Sept.
Judy Steyn 8 Sept
Tania van Niekerk 8 Sept.
Jy kan ook jou verjaardag datum stuur maar
hierdie is nie ‘n verjaarsdag diens nie, dis vir persone op die poslys.
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:


Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadresmet “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Fax2email 086-593-4848
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.


DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKSontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
gebruik net die epos adres:
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.


Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 71 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *