MY BROER SYLVANO

Ok hier is een van my stories. MY BROER SYLVANO. Doen sy twee jaar diensplig en nie lank daarna is hy Oshikati toe. Hy is daar vir amper ñ jaar. Ek word op geroep vir ñ drie maande grèns kamp. En hy hoor toe die parabats is in Oshikati en hy sien ñ paar ouens en vra waar ek is. ONTHOOU EK WEET NIE WAAR HY IS WANT ONS BRIEWE WAS GE SENSOR Op daai stadium is ek nie saam met die groep wat moet bly in Oshikati en ons klim op ons voertuie en gaan Caprivi toe.EN DIE EEN PARABAT SÉ VIR HOM DAAR GAAN HULLE. Julle moet weet ek het daai man nie vir ñ jaar gesien nie nè. En hy sien my agter op die voertuig en skree vir my.maar ek het hom nie gehoor of sien nie.(dit was later vir my gesè toe ons mekaar weer sien.) later daai maand hoor hy die Valskerm troepe is aan geval en hy moet help Casavac. Hy sé hy het sy allie af geskrik en dink.ag nee my broer. Hy sè al die tyd in die chopper het hy ge bid dit is nie ek nie. Hulle het toe ge land en hy het gaan kyk na elke Parabat en hulle gevra.waar is Doria. En hy was toe gesè.ek was nie in daai groep nie.hy het my toe later toe ons mekaar weer sien die hele storie vertèl. En dank die Hemel al daai valskerm soldate lewe vandag.ek het almal weer ontmoet na soveel jare. En hulle vertèl. Sadly is my broer 23 januarie dood aan asthma en December het ek hulle ontmoet.ek is seker hy sou hulle ook wou ontmoet.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 83 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *