Ps 138:7

Donderdag 4 September 2014 Tema: Benoudheid. 4
****My eie woorde
****Soms moet ons logies redeneer om te verstaan. As jou kind of
iemand wat jy liefhet in benoudheid verkeer oor wat ook al, en
uitroep: “HELP my” …. Gaan jy jou kind wegjaag? Natuurlik nie. As
ek en jy in opregtheid na God uitroep en sê asseblief HERE help
my.. wees verseker Hy kyk na jou opregte hulpgeroep en Hy hoor
en verhoor. Onthou wanneer ek en jy vir ander bid doen die HERE
alles in Sy mag maar Hy neem nooit ons eie keuse weg nie.
Ps 120:1 ‘n Bedevaartslied. Ek roep die HERE aan in my
benoudheid, en Hy verhoor my.
Ps 138:7 As ek te midde van benoudheid wandel, behou U my in
die lewe; U  steek u hand uit teen die toorn van my vyande, en u
regterhand verlos my.
Jer 29 11  Want Ék weet watter gedagtes Ek aangaande julle
koester, spreek die HERE, gedagtes van vrede en nie van onheil
nie, om julle ‘n hoopvolle toekoms te gee. 12 Dan sal julle My
aanroep en heengaan en tot My bid, en Ek sal
na julle luister.  13 En julle sal My soek en vind as julle na My vra
met julle hele hart.
GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas
dit onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 4 September 2014
Veels geluk met jou verjaarsdag! Mag dit ‘’n wonderlike dag vol
genade wees
Eddie Hanekom 4 Sept
Jaco Venter 4 Sept.
Leandé Muller 4 Sept
Henriette Beukes 4 Sept
Tonia Perkins 4 Sept
Jy kan ook jou verjaardag datum stuur maar
hierdie is nie ‘n verjaarsdag diens nie, dis vir persone op die poslys.
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:


Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadresmet “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Fax2email 086-593-4848
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.


DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKSontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
gebruik net die epos adres:
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.


Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 47 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *