Ps 23:6

Vrydag 26 September 2014 Tema: Volg My 5
****My eie woorde
****Wanneer mens die eerste teks lees lyk dit of die Bybel homself
weerspreek met alle respek gesê…. “Net goedheid en guns sal my
volg al die dae van my lewe…” Dit kan tog nie waar wees nie , ek
meen as daar dan nou moeilikheid op die aarde is, dan is dit nou, 
en ek en jy ervaar dit elke dag! Wat van Dawid, het hy nie
moeilikheid  gehad nie ? Ja hy het maar hy het geleer om te luister
na die Enige Herder se stem en Hom te volg … dan maak dit nie
saak WAT gebeur nie en hoe vreeslik  dit mag lyk nie, ons WEET
dat ook dit wat nou met my gebeur steeds deur my Herder beheer
word. Dit gaan nie oor hoe ek voel of hoe dit lyk nie, dis die duiwel
se wapens. Dit gaan oor in Wie ek glo en WIE ek dien op grond van
my vrye keuse. Want Hy is daar waar ek is, altyd by my.
Ps 23:6  Net goedheid en guns sal my volg al die dae van my
lewe; en ek sal in die huis van die HERE bly in lengte van dae.
Joh.10:27  My skape luister na my stem, en Ek ken hulle, en
hulle volg My.
Joh. 12:26  As iemand My dien, laat hom My volg; en waar Ek is,
daar sal my dienaar ook wees; en as iemand My dien, sal die
Vader hom eer.
GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas
dit onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 26;27;28 September 2014
Veels geluk met jou verjaarsdag! Mag dit ‘’n wonderlike dag vol
genade wees
Nadia Otto 26 Sept.
Beula Kemp 26 Sept
Sandra Bloem 27 Sept.
Christelle Swanepoel 27 Sept.
Caroline Kotze 27 Sept.
Stella Burger 27 Sept
Mirdea Erasmus 27 Sept
Dirk Strauss 27 Sept.
28 September  Geen bekend
GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas
dit onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 22 September 2014
Veels geluk met jou verjaarsdag! Mag dit ‘’n wonderlike dag vol
genade wees
Marietta Botha 22 Sept.
Riana du Preez 22 Sept.
Eddie Dodds 22 Sept
Marisa du Plessis 22 Sept
Carlos Dorian Rooinasie 22 Sept. {Namibia}
Jy kan ook jou verjaardag datum stuur maar
hierdie is nie ‘n verjaarsdag diens nie, dis vir persone op die poslys.
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:


Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadresmet “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Fax2email 086-593-4848
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.


DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKSontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
gebruik net die epos adres:
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.


Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 57 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *