Rig 3:9

Maandag 15 September 2014 Tema: Roep die HERE aan 1
****My eie woorde
**** Wanneer laas het jy alleen tyd met die HERE gespandeer?
Toe jy laas met Hom gesels het wat was julle gesprek? Wanneer
laas het jy net sommer stil geword en geluister wat Hy vir jou sê.
Soms is ons so besig met ons vraelys HERE gee vir my dit en gee
vir my dat en HERE daardie ene wat my te nakom en so gaan ek
aan. Wat van HERE U het al so baie vir my gedoen en ek weet ek
is eintlik maar nietig maar wys my wat ek vir U kan doen hoe ek in
U diens kan staan vandag. Terwyl ons nog ‘’n mate van rus en
vrede het kom ons roep Hom aan hierdie week tot Eer van Sy
Naam
Rig  3:9  Maar toe die kinders van Israel DIE HERE AANROEP, het
die HERE ‘n verlosser vir die kinders van Israel verwek, wat hulle
verlos het: Otniël, die seun van Kenas, die jonger broer van Kaleb.
 Rig 3:15  Maar toe die kinders van ISRAEL DIE HERE AANROEP,
het die HERE vir hulle as verlosser verwek: Ehud, die seun van
Gera, die Benjaminiet, ‘n man wat links was. Deur hom stuur toe die
kinders van Israel die belasting aan Eglon, die koning van Moab.
Rig 6:7 En toe die kinders van Israel die HERE aanroep vanweë
die Midianiete,
GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas
dit onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 15 September 2014
Veels geluk met jou verjaarsdag! Mag dit ‘’n wonderlike dag vol
genade wees
Ferdie v Loggerenberg 15 Sept
Patty Anthony 15 Sept
Thelma Johnson 15 Sept
Veronique Booys 15 Sept
Jy kan ook jou verjaardag datum stuur maar
hierdie is nie ‘n verjaarsdag diens nie, dis vir persone op die poslys.
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:


Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadresmet “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Fax2email 086-593-4848
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.


DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKSontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
gebruik net die epos adres:
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.


Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 60 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *