Spinasie eiers

Baie dankie vir jou resep Sarie du Randt

Spinasie gekook in soutwater en in stukkies gesny.
Eiers geskei
Klits eierwitte styf, meng met bietjie spinasie.
Plaas op ‘n oond bakplaat soos ‘n nessie.
Sit eiergeel in middel en bak vir nog 3 minute.
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 231 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *