Tropiese groenteslaai

1 blikkie gemengde groente (gedreineer)
1 blikkie pynappelstukke (hou sap vir sous*)
1 ui (fyn gesny)
gaar pasta (opsioneel)

Sous:
20ml sap *
50ml mayonnaise

• Meng sousbestanddele en gooi oor slaai.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 199 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *