1Joh 2V15

Vrydag 10 Okt. 2014 Tema: Wanneer ek moet kies 5
****My eie woorde
**** Elkeen van ons het al verkeerde keuses gemaak, agterna sit
ons met gevolge en ons blameer die HERE. Tog is elke blaps
juis deel van die leerskool . Ongelukkig is dit ook so dat ons deur
ons eie hardkoppigheid soms dieselfde foute maak en dat dit
dan veel langer neem om ons les te leer. Die wonderlike deel is
dan juis dat ons steeds na die HERE kan terugkom keer op
keer. Maria het 7 maal gestruikel toe het sy geleer om by die
voete van die Meester te bly. Onthou jou sonde kan nie God se
genade oortref nie maar ons moet ook nie met Sy genade speel
nie, want Hy is immers ook die God van geregtigheid.
1Joh 2V15
15  Moenie die wêreld liefhê of die dinge wat in die wêreld is nie.
As iemand die wêreld liefhet, dan is die liefde van die Vader nie
in hom nie.16  Want alles wat in die wêreld is—die begeerlikheid
van die vlees en die begeerlikheid van die oë en die grootsheid
van die lewe—is nie uit die Vader nie, maar is uit die wêreld.
17  En die wêreld gaan verby en sy begeerlikheid, maar hy wat
die wil van God doen, bly vir ewig.
Spr.24:16  Want sewe maal val die regverdige en staan weer
op, maar die goddelose struikel in die ongeluk.
Matt 7:14  Want die poort is nou en die pad is smal wat na die
lewe lei, en daar is min wat dit vind.
Rom 5:20  Maar die wet het daar bygekom, sodat die misdaad
meer sou word; en waar die sonde meer geword het, het die
genade nog meer oorvloedig geword;
GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas
dit onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 10;11&12 Oktober 2014
Veels geluk met jou verjaarsdag! Mag dit ’n onvergeetlike
heerlike dag vol vreugde liefde en genade wees.
T Neis 10 Oktober
Paul Jansen v Rensburg 10 Okt.
Bonnie Peterson 10 Okt.
Bettie Nel 11 Okt
Kotie Labuschagne 11 Okt
Lucas Esterhuizen 11 Okt
Hester van der Spuy 11 Okt
Ruth Campbell 11 Okt
Andriette Pretorius 11 Okt.
Ruguillio Hamerschlacht 12 Okt
Jy kan ook jou verjaardag datum stuur maar
hierdie is nie ‘n verjaarsdag diens nie, dis vir persone op die poslys.
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:


Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadresmet “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Fax2email 086-593-4848
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.


DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKSontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
gebruik net die epos adres:
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.


Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 82 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *