2 Kon 22V1

Donderdag 9 Okt. 2014 Tema: Wanneer ek moet kies 4
****My eie woorde
**** Daar is twee redes waarom mens verkeerd kies. Mense sê
ek is nog jonk … dan stel hulle uit. Josia was net 8 jaartjies oud.
Wanneer jy hier lees dink terug hoe lank gelede was ek en jy  8
jaar oud. Die volgende rede is ek is ‘’n te groot sondaar –
verrassing vir jou , dis die rede waarom Jesus gekom het –
weens ons sonde en om ons te kom red.
2 Kon 22V1
1  Josía was agt jaar oud toe hy koning geword het, en het een
en dertig jaar in Jerusalem geregeer; en die naam van sy
moeder was Jedída, ‘n dogter van Adája, uit Boskat.
2  En hy het gedoen wat reg was in die oë van die HERE en
geheel en al in die weg van sy vader Dawid gewandel en nie
regs of links afgewyk nie.
Jer.1:6  Toe het ek gesê: Ag, Here HERE, voorwaar, ek kan nie
praat nie, want ek is jonk.
V7  Maar die HERE het vir my gesê: Moenie sê: Ek is jonk nie;
want na wie Ek jou ook al stuur, moet jy gaan; en wat Ek jou ook
al beveel, moet jy spreek.
1Tim 1:15  Dit is ‘n betroubare woord en werd om ten volle
aangeneem te word, dat Christus Jesus in die wêreld gekom het
om sondaars te red, van wie ek die vernaamste is.
GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas
dit onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 9 Oktober 2014
Veels geluk met jou verjaarsdag! Mag dit ’n onvergeetlike
heerlike dag vol vreugde liefde en genade wees.
Zelna Voges 9 Okt
Maryna Byrant 9 Okt.
Desere Lucas 9 Okt.
Hein v Wyk 9 Okt
Jy kan ook jou verjaardag datum stuur maar
hierdie is nie ‘n verjaarsdag diens nie, dis vir persone op die poslys.
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:


Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadresmet “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Fax2email 086-593-4848
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.


DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKSontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
gebruik net die epos adres:
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.


Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 42 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *