ANYSSAAD BIEFSTUK

Bestanddele
4 kruiskyf of T-been skywe
90ml suurlemoensous
60ml olie
30ml sojasous
2 groot knoffelhuisies, fyngedruk
10ml anyssaad, fyn gedruk

Metode
Meng al die bestanddele vir die sous.  Pak die biefstuk in ‘n plat bak en giet die sous bo-oor. Laat staan vir 30 minute.  Rooster die biefstuk oor matige kole of in ‘n verhitte gietyster riffelpan op die stoofplaat soos verkies.  Bedien 4 persone.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 150 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *