Beskuitjie-Fudge

Bestanddele
200g Marie-Beskuitjies, 
250g Botter, Gesmelt 
500g Versiersuiker, 
30g (75ml) Kakao, 
1 Eier. 

Metode
Rol Beskuitjies Fyn. Roer Botter, Suiker En Kakao Oor Matige Hitte Tot Glad. Klop Eier Vinnig By. Verwyder Van Hitte, Roer Krummels By En Skep In Gesmeerde Pan. Laat Afkoel En Sny In Blokkies Wanneer Styf. Bewaar In Koelkas. Lewer Sowat 60. 

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 216 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *