Deut 12:28

Hiermee ‘n groot dankie vir jou bydrae tot hierdie bediening.
Mag ons Vader wat in jou hart kyk jou seën.
Vrydag 3 Oktober 2014 Tema: Onvoorwaardelike geloof 5
****My eie woorde
****Die Here is ons Hemelse Vader en Hy beoog net die beste
vir ons . Sy uitsluitlike doel is dat ons almal eendag om Sy troon
sal kan vergader, omdat Sy Seun vir elkeen van ons gesterf het.
Juis daarom laat Hy dinge toe omdat Hy ons so verskriklik
liefhet. Onthou net soos ons ons kinders leer en teregwys so
maak Hy met ons want Hy sien vêrder as ons. Soms laat Hy
foute toe juis omdat ons so hardkoppig is en Hom nie raadpleeg
of gehoorsaam nie. Daardie foute kos “skoolgeld”, in die lewens
skool.
Deut 12:28  Luister sorgvuldig na al hierdie woorde wat ek jou
beveel, dat dit met jou en jou kinders ná jou goed kan gaan tot in
ewigheid, as jy doen wat goed en reg is in die oë van die HERE
jou God.
Spr. 15:32  Hy wat die tug verwerp, ag sy eie lewe gering; maar
hy wat na die teregwysing luister, verkry verstand.
Heb 12:6  want die Here tugtig hom wat Hy liefhet, en Hy kasty
elke seun wat Hy aanneem.
Rom 3V28  Ons neem dus aan dat die mens geregverdig word
deur die geloof sonder die werke van die wet.
V30  aangesien dit inderdaad een God is wat die besnedenes sal
regverdig uit die geloof en die onbesnedenes deur die geloof.
V 31  Maak ons dan die wet tot niet deur die geloof? Nee, stellig
nie! Inteendeel, ons bevestig die wet.
1Kor 13:13  En nou bly geloof, hoop, liefde—hierdie drie; maar
die grootste hiervan is die liefde.
Joh. 15:13  Groter liefde het niemand as dit nie, dat iemand sy
lewe vir sy vriende gee.
GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas
dit onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 3 Oktober 2014
Veels geluk met jou verjaarsdag! Mag dit ’n wonderlike dag vol
genade liefde en bederfies wees
Jenefer Hartell 3 Okt.
Theopoldine Jeremia  3 Oktober
Paula-Mare Pedro – 3 Oktober
Harriette Jahs- 4 Oktober
Belinda v Wyk 4 Okt
Ronel König 4Okt
Gerty Ahrends 04 Okt
Frieda Snyman 4 Okt.
Gert v Greunen 5 Okt.
Lee Ann Kyster 5 Okt
Marie Coetzee 5 Okt.
Jy kan ook jou verjaardag datum stuur maar
hierdie is nie ‘n verjaarsdag diens nie, dis vir persone op die poslys.
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:


Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadresmet “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Fax2email 086-593-4848
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.


DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKSontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
gebruik net die epos adres:
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.


Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 53 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *