Filippense 4:19

Woensdag 22 Okt. 2014 Tema: Wat het jy nodig vandag? 3
****My eie woorde
****Wat is jou behoefte vandag wat het jy regtig nodig. Die
eerste ding wat meeste sou sê, is GELD! Dalk het jy wysheid
meer nodig sodat jy kan leer hoe om met geld te werk, of dalk
het jy wysheid nodig sodat jy kan besluit hoe om hierdie maand
jou finansies te hanteer. Dalk het jy wysheid nodig met die
opvoeding van jou kind … jy voel jy is raadop, of miskien het jy
vanoggend net ‘n hand op jou skouer nodig van iemand wat sê
… “ Ek is by jou “
Dis dan wat God vandag vir jou SAL gee …vertrou Hom
daarvoor. Want kyk wat belowe Hy as jy in Christus Jesus bly
Filippense 4:19  En my God sal elke behoefte van julle vervul
na Sy rykdom in heerlikheid deur Christus Jesus.
GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas
dit onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 22 Oktober 2014
Hartlik geluk aan diegene wat vandag verjaar. Mag die Here jou
ryklik seën volgens Sy wil en wete tot eer van Sy Heilige Naam.
Geniet jou spesiale dag vandag!
Pieter Willemse 22 Okt.
Aletta Van Rensburg 22 Okt
Tokkie Steyn 22 Okt
Mara de Jonge 22 Okt
Hannelie Pienaar 22 Okt
Debbie Oberholzer 22 Okt.
Jy kan ook jou verjaardag datum stuur maar
hierdie is nie ‘n verjaarsdag diens nie, dis vir persone op die poslys.
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:


Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadresmet “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Fax2email 086-593-4848
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.


DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKSontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
gebruik net die epos adres:
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.


Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 72 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *