Gebakte Kool

Met verguning www.eposvriende.com

Bestanddele
Ongeveer ½ Koolkop, Grof Gekerf
1 Groterige Ui
2 Groterige Aartappels
Ham / Viennas / Kaasworsies / Spek Na Keuse 1 Pakkie “Potato Bake” (Bacon And Cheese)
Gerasperde Kaas

Metode
Kook Kool Op In Bietjie Soutwater Tot Net Bros. Dreineer Goed En Skep In Gesmeerde Oondbak. Kerf Ui En Soteer In Botter. Skep Oor Kool. Skil Aartappels En Sny In Klein Blokkies. Kook In Mikrogolf Tot Net-Net Gaar. Dreineer En Braai In Botter Tot Ligbruin. Skep Oor Kool En Uie. Braai Ham, Viennas, Kaasworsies Of Spek In Botterpan. Skep Oor Kool-Mengsel. Meng Alles Liggies Met ‘N Groot Vurk. Meng “Potato Bake” Volgens Aanwysings En Gooi Bo-Oor Koolmengsel. Rasper Kaas Bo-Oor En Bak In Oond (180°C) Vir Ongeveer 20 Minute Tot Gestol.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 1,690 times, 3 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *