GEGEURDE PIESANGPOFFERS:

Betsanddele
6 piesangs
meelblom,  gemeng  met  kruie  en speserye van jou keuse
suurlemoensap
geklitse eier
droë broodkrummels

olie 

Metode
Skil piesangs, sprinkel met suurlemoensap, rol in meelblom, dan in eiers en laastens in droë broodkrummels. Braai in warm olie totdat dit rondom goudbruin is. 

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 254 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *