Hoofstuk 6 (Bredies) ~ Kouevleis met brood

Maal koue vleis. Kap pietersielie fyn en smoor 2 of 3 uie. Maak dit deurmekaar en voeg broodkrummels en ‘n paar eiers by. sit dit in ‘n skottel en bak dit in die oond. 

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 111 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *