Hoofstuk 6 (Bredies) ~ Spinasiebredie

Neem ‘n ballasmandjie (Woordeboek ) vol spinasieblare, raapblare, aartappeltoppe en tongblare (Woordeboek ). Soek die mooi uit en was dit skoon af in warm water.Kook dit in baie water tot dit goed sag is en gooi dan die water af. Neem ‘n stuk spek en smoor dit met baie uie tot dit mooi geelbruin is. Gooi dan die fyngesnyde blare daarby, ook sout, peper en baie fyngesnyde suring (Woordeboek ) wat skoongewas is. Roer alles deurmekaar en laat dit gaar kook.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 137 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *