Hoofstuk 6 (Bredies) ~ Tamatie sonder vleis

Verwyder die steeltjies, skil dit en sny die tamaties in 4 dele. Smoor uie in vet, en as dit mooi bruin is, sit dan die tamaties en geskilde aartappels daarby. Voeg sout en peper by en stowe dit.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 454 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *