Hoofstuk 6 (Bredies) ~ Tamatievleis

Sny 3lb. (1.5 kg) vleis in klein stukkies en smoor dit met uie, sout en peper. Voeg heelwat geskilde, gesnyde tamaties by en laat dit saggies kook. ‘n Paar aartappels kan ook bygevoeg word.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 104 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *