Hoofstuk 7 (Gebraaide Vleis) ~ Gebraaide Eend

Maak die eend mooi skoon, was die pote in kookwater en trek die velle darvan af. Draai die pote op teen die lyf en steek ‘n pennetjie daardeur in die lyf. Sny die kop en nek af, ook die vlerkies (in die eerste lir) en druk hulle teen die sye vas. Draai die pootjies om op die rug en maak hulle goed vas. Stop nou die eend met vulsel en werk dit goed toe. Strooi meel oor die eend en braai dit soos kalkoen. 

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 385 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *