Hoofstuk 7 (Gebraaide Vleis) ~ Gebraaide Gans

Berei voor net soos vir kalkoen. Sny die pote en vlerke by diue eerste lit af. Stamp die borsbeen ook goed plat met ‘n rolstok. Die gans word net soos die kalkoen gaargemaak.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 556 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *