Lardeer dit soos ‘n skaapboud, maar voeg ‘n halfbottel wyn en ‘n glas asyn met ‘n lepel botter en bruinsuiker by. Strooi ‘n bietjie meelblom oor die boud as dit begin braai.
(Visited 199 times, 1 visits today)
Advertisements
Gratis Liplekker Resepte