Hoofstuk 7 (Gebraaide Vleis) ~ Gevulde Varkboud

Maak lang kerwe in die varkboud-omtrent ‘n vingerbreedte van mekaar. Was dit skoon en sny ‘n kerf by die kneukel. Maak die vel daar los en vul dit met vulsel. Smeer die boud goed met botter of vet, voeg sout en peper by en laat dit braai. (Smeer dit goed anders vorm die vel blase).

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 345 times, 1 visits today)
Advertisements

One thought on “Hoofstuk 7 (Gebraaide Vleis) ~ Gevulde Varkboud”

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *