Maak die vark mooi skoon, stop dit op met frikkadel, strooi peper en sout van binne en sit ‘n rou aartappel in sy mond. Sit dit nou in ‘n broodplaat en steek dit in die oond. Gooi gedurig met ‘n skuinspaan warm vet oor die varkie en sit kool of piesangblare bo-oor sodat die vleis nie brand nie.
(Visited 110 times, 1 visits today)
Advertisements