Hooftsuk 6 (Bredies) ~ Gebakte Tamaties No 2

Sny tamaties in dik skywe en pak dit in ‘n skottel. Voeg sout en peper by en sit ‘n bietjie botter bo-op, dan ‘n laag broodkrummels en weer ‘n bietjie botter. Sit dit in die oond om gaar te bak.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 171 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *