Hooftsuk 7 (Gebraaide Vleis) ~ Skaapboud (Ander metode)

Was die boud skoon en droog dit af. Sny in mooi snye tot op die been en sit gekapte pietersielie, sout peper, ‘n fyngesnyde ui, ‘n halwe gerasperde neut, 3 blaartjies foelie (Sien Woordeboek ) en 12 naeltjies tussen die snye. Steek nou die snye vas met ‘n pennetjie, gooi ‘n glas wyn daaroor, smeer die boud en braai dit tot dit gaar is.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 129 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *