Ina Se Fudge-Blokkies

Met vergunning www.eposvriende.co.za
Bestanddele
2 Pakkies Tennis-Beskuitjies, Fyn.
200g (250ml) Sagte Botter,
1 Blik Gekookte Kondensmelk Of Caramel Treat,
5ml Fyn Kitskoffiepoeier,
10ml Vanieljegeursel,
500g Versiersuiker, Gesif.

Metode
Klop Botter En Kondensmelk Saam. Los Koffiepoeier In Vanielje Op En
Roer By. Sif Versiersuiker Bietjies-Bietjies Oor En Roer Elke Keer In. Roer Beskuitjiekrummels By. Skep In ‘N Gesmeerde, Gevoerde Pannetjie, Bedek Met Kleefplastiek En Plaas In Koelkas Tot Styf. Keer Uit En Sny In Blokkies.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 395 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *