Indiese Rysslaai – Resep 1

Bestanddele
500 ml gaar rys
1 ui, geskil en fyngekap
25 ml blatjang
klein blik perskes, in blokkies
125 ml kondensmelk
37.5 ml suurlemoensap
12,5 ml kerriepoeier (matig)
250 ml mayonnaise
sout

Metode:
Dreineer die perskes. Meng kerriepoeier en suurlemoensap. Meng res van bestanddele, gooi kerriemengsel oor en roer goed deur.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 2,073 times, 2 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *