Italiaanse Kaaskoek

Met vergunning www.eposvriende.com

Bestanddele
1 Pakkie Vingerbeskuitjies 
250ml Sterk, Swart Afgekoelde Koffie
3 Eiergele 
100ml Strooisuiker 
50ml Brandewyn Of Rum 
2x250g Gladde Maaskaas 
150g Kook Sjokolade 

Metode
Pak Die Vingerbeskuitjies Op Die Bodem Van N Bak Van 24x24cm.   Giet Die Koffie Bo-Oor.   Klits Die Eiergele En Strooisuiker Saam Tot Lig En Dik.   Voeg Die Brandewyn Of Rum By En Meng.   Meng Die Maaskaas Met Die Eiermengsel En Skep Uit Op Die Vingerbeskuitjies.   Verkoel. Versier Met Sjokolade Blare En Krulle. Lewer 1 Medium Tert. 

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 365 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *