Jak. 2V17

Woensdag 1 Okt. 2014 Tema: Onvoorwaardelike geloof 3
****My eie woorde
**** Onvoorwaardelike geloof is nie so maklik as om dit te sê nie.
Daarmee saam toon ons werke juis hoe groot ons geloof is
Onthou sien is beslis nie glo nie. Dis juis wanneer ek en jy nie
sien nie dat ons in geloof aangaan.
Geseënde daggie vir almal
Jak. 2V17  Net so is ook die geloof, as dit geen werke het nie, in
sigself dood. 18  Maar iemand sal sê: Jy het die geloof en ek die
werke. Toon my jou geloof uit jou werke, en ek sal jou uit my
werke my geloof toon.19  Jy glo dat God één is. Jy doen goed;
die duiwels glo dit ook, en hulle sidder.20  Maar wil jy weet, o
nietige mens, dat die geloof sonder die werke dood is?
Matt 7V16  Aan hulle vrugte sal julle hulle ken. ‘n Mens pluk tog
nie druiwe van dorings of vye van distels nie! 17  So dra elke
goeie boom goeie vrugte; maar ‘n slegte boom dra slegte
vrugte.18  ‘n Goeie boom kan geen slegte vrugte dra nie, en ‘n
slegte boom ook geen goeie vrugte nie.19  Elke boom wat nie
goeie vrugte dra nie, word uitgekap en in die vuur gegooi.20  So
sal julle hulle dan aan hul vrugte ken.21   Nie elkeen wat vir My
sê: Here, Here! sal ingaan in die koninkryk van die hemele nie,
maar hy wat die wil doen van my Vader wat in die hemele is.
GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas
dit onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 1 Oktober 2014
Veels geluk met jou verjaarsdag! Mag dit ‘’n wonderlike dag vol
genade wees
Tillie Coetzee 1 Okt.
Willie Oosthuizen 1 Okt.
Jy kan ook jou verjaardag datum stuur maar
hierdie is nie ‘n verjaarsdag diens nie, dis vir persone op die poslys.
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:


Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadresmet “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Fax2email 086-593-4848
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.


DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKSontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
gebruik net die epos adres:
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.


Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 84 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *