Jes. 30V20

Maandag 6Okt. 2014 Tema: Wanneer ek moet kies.1
****My eie woorde
**** Het jy al voor ‘’n kruispad in jou lewe gekom waar jy moet
kies en jy weet nie wat om te kies nie. My advies is altyd kies die
HERE en dan sal die res in plek val. Gee vir Hom die opsies en
sê vir Hom jy vra Sy hulp. Hy sal deure toemaak en ander deur
oopmaak op Sy tyd en manier.
Jes. 30V20
20  Die Here gee julle wel brood van benoudheid en water van
bedruktheid, maar jou leraars sal hulle nie langer verberg nie—
maar jou oë sal jou leraars sien;
21  en jou ore sal ‘n woord agter jou hoor wat sê: Dit is die
weg, wandel daarop! wanneer julle regs of wanneer julle links
wil gaan.
Deut 5:32  Sorg dan dat julle doen soos die HERE julle God julle
beveel het; julle mag nie regs of links afwyk nie.
Jak. 1:5  En as iemand van julle wysheid kortkom, laat hom dit
van God bid, wat aan almal eenvoudig gee sonder om te verwyt,
en dit sal aan hom gegee word.
GETUIENISSE en TERUGVOER
BM gee terugvoer:
Ek sê dankie vir die mooi boodskappies elke dag.
Ek kan nie in die oggend wag om my rekenaar aan te sit net om my
dag ten volle met die Here te begin.
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas
dit onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 6 Oktober 2014
Veels geluk met jou verjaarsdag! Mag dit ’n onvergeetlike
heerlike dag vol
Sunette von Moltke 6 Okt.
Ina Venter 6 Okt
Johan Engelbrecht 6 Okt.
Esme v Heerden 6 Okt.
Jy kan ook jou verjaardag datum stuur maar
hierdie is nie ‘n verjaarsdag diens nie, dis vir persone op die poslys.
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:


Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadresmet “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Fax2email 086-593-4848
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.


DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKSontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
gebruik net die epos adres:
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.


Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 69 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *