Jesaja 29:15

Donderdag 30 Okt. 2014 Tema: Hy is die Lig 4
****My eie woorde
****Daar is baie ernstige waarskuwings in vandag se gedeeltes,
maar ook groot beloftes. Dit is een ding wat ek geleer het uit
God se Woord, vir elke waarskuwing is daar ‘n belofte van hoop.
Jesus is die ware lig Hy bring hoop en Hy gee verwagting omdat
ons weet op Wie ons vertrou en Hy is aan ons kant . Wat ‘’n
kosbare wete.
Jesaja 29:15  Wee hulle wat planne diep verberg vir die HERE,
wie se werk in duisternis plaasvind;en hulle sê: Wie sien ons
en wie ken ons?
Mark 4:22  Want daar is niks verborge wat nie openbaar sal
word nie, en daar is niks weggesteek nie of dit moet in die lig
kom.
2Kor 11:14  En geen wonder nie! Want die Satan self verander
hom in ‘n engel van die lig.
Lukas 11:35  Pas dan op dat die lig in jou nie duisternis is nie.
Joh. 8:12  En Jesus het weer met hulle gespreek en gesê: Ek is
die lig van die wêreld; wie My volg, sal sekerlik nie in die
duisternis wandel nie, maar sal die lig van die lewe hê.
Joh 10:29  My vader wat hulle aan My gegee het, is groter as
almal; en niemand kan hulle uit die hand van my Vader ruk nie.
GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas
dit onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 30 Oktober 2014
Hartlik geluk aan diegene wat vandag verjaar. Mag die Here jou
ryklik seën volgens Sy wil en wete tot eer van Sy Heilige Naam.
Geniet jou spesiale dag vandag!
Antoinette Muller 30 Okt.
Ankia Prinsloo 30 Okt
Jy kan ook jou verjaardag datum stuur maar
hierdie is nie ‘n verjaarsdag diens nie, dis vir persone op die poslys.
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:


Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadresmet “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Fax2email 086-593-4848
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.


DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKSontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
gebruik net die epos adres:
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.


Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 57 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *