Jos 2:11

Vrydag 17 Okt. 2014 Tema: Moedverloor se vlakte 5
****My eie woorde
**** Vandag se deel is eintlik so kosbaar. Ragab die prostituut
tree in vir haar familie toe almal sonder moed oorgebly het. Die
wonderlike deel is dat Ragab daardeur wat sy van die HERE
gehoor het besef het Hy is die ware en enigste God. Net so kan
ek en jy vanag vir ons families intree wanneer niemand meer
moed het nie omdat ons die Enigste en Ware God ken en
aanbid.
Jos 2:11  Toe ons dit hoor, het ons hart gesmelt, sodat daar by
niemand enige moed meer oorgebly het teenoor julle nie; want
die HERE julle God, Hy is God in die hemel daarbo en op die
aarde hieronder.
12  Sweer dan nou tog vir my by die HERE dat, terwyl ek aan
julle ‘n guns bewys het, julle ook aan my familie ‘n guns sal
bewys; en gee my ‘n betroubare teken
13  dat julle die lewe van my vader en my moeder en my broers
en my susters en almal wat aan hulle behoort, sal spaar en ons
siele sal red van die dood.
GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas
dit onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 17,18&19 Oktober 2014
Hartlik geluk aan diegene wat vandag verjaar. Mag die Here jou
ryklik seën volgens Sy wil en wete tot eer van Sy Heilige Naam.
Geniet jou spesiale dag vandag!
Ilze Liebenberg 17 Okt
Elmarie Basson 17 Okt
Ria Jordaan  17 Okt
Elize Botha 17 Okt.
Danie Luttig 17 Okt
Drienie Berg 17 Okt
Erika Mckay 17 Okt
Thea Gerber 18 Okt
Hermien van Niekerk 18 Okt.
Gordon Bruwer 18 Oktober
Sue Robbeson  18 Okt
Wilma Pieterse 18 Okt
Schadré Kriel 18 Okt
Nicoleen Ross 19 Okt
Rika Harper 19 Okt.
Hendrik Nagel 19 Okt
Jy kan ook jou verjaardag datum stuur maar
hierdie is nie ‘n verjaarsdag diens nie, dis vir persone op die poslys.
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:


Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadresmet “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Fax2email 086-593-4848
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.


DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKSontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
gebruik net die epos adres:
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.


Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 74 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *