Josua 1:9

Dinsdag 14 Okt. 2014 Tema: Moedverloor se vlakte 2
****My eie woorde
****Het jy al gevoel jy sit regtig op moedverloor se vlakte en dan
gee iemand vir jou die teks hieronder, en jy dink in jou hart, “ Ag
mens dis maklik vir jou om te praat jy ry nie in my bootjie nie, jy
het nie ‘n idee wat ek nou deurmaak nie. Tog is die lewe vol van
soet en suur bitter en soet die verskil is ek en jy het die Koning
aan ons kant . Die volgende teks is ’n opdrag waar Hy sê Hy
beveel ons.
Josua 1:9  Het Ek jou nie beveel nie: Wees sterk en vol moed,
wees nie bevrees of verskrik nie; want die HERE jou God is met
jou, oral waar jy heengaan.
God weet en verstaan wat ek en jy nou deurmaak en Hy is in
beheer en dis wat tel. Dit maak nie saak of mense verstaan nie,
wat saak maak is weet God van my, sien Hy my swaarkry, my
seer , my kommer en al die goed wat ek moet dra…. Ja Hy weet
en Hy sê vir jou vandag….
Matt 11V 28  Kom na My toe, almal wat vermoeid en belas is, en
Ek sal julle rus gee. 29  Neem my juk op julle en leer van My, want
Ek is sagmoedig en nederig van hart, en julle sal rus vind vir julle
siele;30  want my juk is sag en my las is lig.
GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas
dit onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 14 Oktober 2014
Hartlik geluk aan diegene wat vandag verjaar. Mag die Here
jou ryklik seën volgens Sy wil en wete tot eer van Sy Heilige Naam.
Geniet jou spesiale dag vandag!
Cheneen Geustyn 14 Okt.
Ingrid Uremena 14 Okt.
Natasja v Wyk 14 Okt.
Jy kan ook jou verjaardag datum stuur maar
hierdie is nie ‘n verjaarsdag diens nie, dis vir persone op die poslys.
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:


Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadresmet “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Fax2email 086-593-4848
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.


DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKSontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
gebruik net die epos adres:
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.


Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 90 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *