(Dit lewer sowat 20 klein frikkadelletjies)
Betanddele
500 g maer beesmaalvleis
gerasper
1 medium ui, fyngekap
sout en varsgemaalde swartpeper na smaak gesny
olie vir braai
1 kookappel, ontkern, geskil en
10 ml vars tiemie of 3 ml droë tiemie
250ml Tusser-kaas, in 1 cm blokkies
Metode
Meng die maalvleis, appel, ui, tiemie, sout en peper liggies met ‘n vurk saam. Verdeel in 20 eweredige dele en vorm in balletjies, druk ‘n blokkie kaas in die middel van die frikkadelletjie. Vorm die maalvleisballetjie om dit heeltemal te bedek. Bedek en verkoel tot benodig. Braai in verhitte olie tot gaar. Sit warm of koud voor.
(Visited 190 times, 1 visits today)
Advertisements