Kerrie eiers (1)

Met vergunning www.funkymunky.co.za

Betsanddele
Braai 2 middelmatige uie in 2
eetlepels vet/olie tot bruin en
geurig.
Skep uit en sit eenkant.
Neem ‘n kastrol, sit daarin:
3 eetlepels koekmeelblom
1 eetlepel botter
1 teelepel borrie
half teelepel kerrie
knippie sout

Metode:
Laat dit smelt en meng goed. Roer gedurig. Voeg by 2 koppies water en klits. Laat dit kookpunt bereik en voeg 2-3 eetlepels suiker en half koppie asyn by. Voeg gebraaide uie by, en ‘n halwe na 1 koppie gerasperde kaas. Gooi sous oor eiers en laat staan vir ‘n half uur.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 2,335 times, 3 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *