Knoffelring

Knoffelsous: 
180 ml Botter gesmelt 
3 knoffelhuisies fyngedruk of 1 ½ t voorbereide knoffel
 25ml (5 t) vars gekapte pietersielie 
10 ml (2 t) gemengde droeÎ kruie 
Brood : 
2 ekstra groot eiers 
25ml (5 t) olie 
500 ml ( 2 k) louwarm water 
60ml ( 1/4 k ) suiker 
1 pakkie ( 10gr) kits- droeÎ gis 
1 knoffelhuisie fyngedruk 
Knippie gemmer 
Knippie sout 
5 x 250ml (5k) Koekmeelblom 

Metode
Voorverhit die oond tot 190° C ( 375° F). Bespuit pan met kleefwerende kossproei van 23cm deursnee. Meng al die bestanddele vir die knoffelsous in `n kastol tot margarine gesmelt is en hou eenkant. Klits die eiers, olie, water en suiker saam.  Meng die res van die droeÎ bestanddele in `n groot mengbak Voeg nou die watermengsel by en meng tot `n sagte deeg Knie die deeg vir 10 minute lank tot glad en elasties Bedek met bespuite kleefplastiek en laat rys tot dubbel die grootte (1 uur) Verdeel die deeg in twee ne rol 12 ewe groot bolle van elke deel. Rol al die bolletjies in die knoffelsous en pak in voorbereide pan Gooi die res van die knoffelsous bo-oor Bak omtrent 36-40 minute tot gaar of mooi bruin bo-op Dien 
louwarm op saam braaivleis 

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 365 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *