Kol 3:17

Welkom terug almal wat bietjie verlof gehad het
nou is dit weer volspoed jaar einde toe Smile
Maandag 13 Okt. 2014 Tema: Moedverloor se vlakte1
****My eie woorde
**** Wanneer ons op moedverloor se vlakte sit is daar net een
antwoord en dit is, om by die HERE skuiling te soek. Ek kry
daagliks briefies van mense waar dit baie moeilik gaan. Mense
dis juis nou in die moeilike tye dat ons moet wys in Wie ons glo.
Dis nou die tyd om in geloof aan die HERE vas te hou en te
fokus op Sy krag en genade vir ons. Hy sal ons nie teleurstel nie
dis ons wat so maklik hoop verloor . Onthou wat jy vandag doen,
doen jy nie vir mense nie maar vir die HERE.
Kol 3:17  En wat julle ook al doen in woord of in daad, doen
alles in die Naam van die Here Jesus en dank God die Vader
deur Hom. V18  Vroue, wees julle mans onderdanig soos dit
betaamlik is in die Here. V19  Manne, julle moet jul vroue liefhê
en nie teen hulle verbitter word nie. V20  Kinders, julle moet jul
ouers in alles gehoorsaam wees, want dit is die Here
welbehaaglik.
GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas
dit onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 13 Oktober 2014
Hartlik geluk aan diegene wat vandag verjaar. Mag die Here jou
ryklik seën volgens Sy wil en wete tot eer van Sy Heilige Naam.
Geniet jou spesiale dag vandag!
Yolandi Shirley 13 Okt
Linda Jacobs 13 Okt
Menita Hennop 13 Okt
Zanelle Kriel – 13 Okt
Donavan 13Okt
Stephanie Kleb 13 Okt
Jean Williams 13 Okt.
Anneke Muller 13 Okt.
Jy kan ook jou verjaardag datum stuur maar
hierdie is nie ‘n verjaarsdag diens nie, dis vir persone op die poslys.
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:


Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadresmet “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Fax2email 086-593-4848
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.


DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKSontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
gebruik net die epos adres:
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.


Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 76 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *