Lukas 18:27

Mense kom ons bid saam vir die pos staking want
dis die vyand se manier om ook God se werk te stop.
Tans kan  ek geen CD’s pos nie 
Vrydag 24 Okt. 2014 Tema: Wat het jy nodig vandag ?5
****My eie woorde
**** Wat het ek en jy nodig vandag? Om God op Sy woord te
neem  en Hom volkome te vertrou . Om te weet Hy is in beheer
en Hy is die God wat die onmoontlike moontlik maak. Om Sy
“nee” en Sy “ja” te aanvaar juis omdat Hy vir my en jou gee,  wat
die beste is tot ons saligheid . Hou vas totdat Hy kom dan is alle
pyn leiding en seer vir altyd verby!
Lukas 18:27  Maar Hy antwoord: Die dinge wat by mense
onmoontlik is, is by God moontlik.
Hebreërs 11:6  En sonder geloof is dit onmoontlik om God te
behaag; want hy wat tot God gaan, moet glo dat Hy is en ‘n
beloner is van die wat Hom soek.
GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas
dit onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 24;25;26 Oktober 2014
Hartlik geluk aan diegene wat vandag verjaar. Mag die Here jou
ryklik seën volgens Sy wil en wete tot eer van Sy Heilige Naam.
Geniet jou spesiale dag vandag!
Susan v d Walt 24 Okt. T
Anneli Agenbach 25 Okt
Henrietta Strydom 25 Okt
Charl Theron  25 Okt.
Kobus Venter 26 Okt
T. Neis ( Namibië )  26 Okt.
Jy kan ook jou verjaardag datum stuur maar
hierdie is nie ‘n verjaarsdag diens nie, dis vir persone op die poslys.
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:


Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadresmet “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Fax2email 086-593-4848
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.


DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKSontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
gebruik net die epos adres:
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.


Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 50 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *